Carpe Diem

Wat anders kan mens doen?  Wanneer jy wakker word en voordeur toe strompel met slaap in die oe en 'n gaap van hier onder in jou maag en die Suid-Ooster wind klap jou wakker en dra met hom die reuke en klanke van die vroeg oggend vissermanne.  Wat anders kan mens doen as om te … Continue reading Carpe Diem