Carpe Diem

Wat anders kan mens doen?  Wanneer jy wakker word en voordeur toe strompel met slaap in die oe en ‘n gaap van hier onder in jou maag en die Suid-Ooster wind klap jou wakker en dra met hom die reuke en klanke van die vroeg oggend vissermanne.  Wat anders kan mens doen as om te se: Carpe Diem, today is my day!

Soos ons leer by The Greatest Salesman in the world (dankie, dankie, duisend dankies Og Mandino!): Today I will live like it is my last, I will multiply my efforts.  I am unique, I am nature’s greatest miracle!

Koebaai vir gister en hello vandag, kom ons kyk wat jy vandag na my kant toe gaan gooi!

Advertisements

Author: nanuschka

I am a free spirit born in the Free State, 20 years to late. I am Ying and Yang. I am the girl next door who prefers daisies and peace rallies, but can just as easily rock at a rally. I love all things Latin and am sure that in my previous life (if that existed) I was Spanish. The dark side of me, however, tells me that I lived in Mother Russia. On a quest to find my happy-ever-after, I am in constant search of answers to all things that makes us human. What we do and, more importantly, why we do it. I hope you enjoy my rambles and would love to hear from you!

15 thoughts on “Carpe Diem”

  1. Og Mandino, ne? Gees! Moerse Gees! Veral as jy sulke skrywers lees.
    DeMartini le nou op my bedkassie – Graditude

    1. Boernig, welkom hier by my stukkie deel van die web! DeMartini, nog nie gelees nie, ek sal dit bietjie moet opsoek. Enigiets vir bietjie motivation elke dag.

    2. Wow, boernig! Dankie. My motto vir more: The quality of your life is based on the quality of the questions you ask. Miskien is dit hoekom my 7-jarige so slim is, hy maak seker elke vraag word gevolg met vraag tot hy verstaan. Ons is mos te simpel en goedgelowig om te vra…

  2. Nanuschka, gaan lees bietjie op DeMoerin se blog, die post oor “7 sekondes”. Powerful stuff. Laat jou sommer anders kyk na elke oomblik van elke dag. Het jou laaitie nog nie “diamonds for my mommy” gekry nie?

    1. DeMoerIn,nou dit klink interessant, klink baie amper soos n paar mense in my lewe (my pa vir een)! Diamante het ons nog nie gevind nie, maar kyk maar uit vir die volgende post: die seun van my is baie dieper as wat hy wil voorgee! More about that next time. Sal bietjie vir DeMoerIn opsoek, dankie

    1. Hallo Sonkind, sjoe dis lekker om nuwe mense by die “familie” verwelkom! Die einste Suid-Ooster het my amper gisteraand weg gewaai. Sien ons trek en toe ek en manlief om die hoek geloop koop met die base van die matras, jaag daai wind my dat ek 360’s om hom hardloop! Dit was nogal ‘n aardige prentjie: hy wat vir sy lewe vashou en ek wat net so stuif vashou, maar al rondhom hom gewaai word!

  3. Ek hou van, oulik geskryf. jy klink na ‘n oulike mamma as ek so lees oor hoe jy van die kids skryf. Kids is die coolste ooit. Ons probeer nou vir ‘n baba maar dit gaan maar moeilik 😉

    1. Dankie Flintie, ek dink dit is oor hoe my ma my groot gemaak het dat ek van mannetjie van klein-klein soos ‘n grootmens hanteer dat ons so goed oor die weg kom. Ek ken die seer van hoop vir ‘n baba (probeer nou al 7 jaar vir nommer 2), maar sterk staan, dinge werk partykeer op snaakse maniere uit wanneer mens dit die minste verwag.

    1. Vra is vry Sonkind. Ek is in die Weskus. Mooiste mooi plek, maar ai, die mense darem! Ek het gedink hulle ken van skinner in die Vrystaat, maar hier het hulle my al ‘n les of twee geleer.

Say something, you know you want to!

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s