poespas (hat)

hallo julle!  ja, ek leef nog, maar my lewe is die laaste twee weke bietjie van 'n poespas.  nee, ek skel nie vreeslik nie.  dit is in die hat en soos flintie se spuitpoep het dit by my vasgesteek.  net soos wat julle seker ook kan sien my keyboard weier om capitals te doen.  EK … Continue reading poespas (hat)