poespas (hat)

hallo julle!  ja, ek leef nog, maar my lewe is die laaste twee weke bietjie van ‘n poespas.  nee, ek skel nie vreeslik nie.  dit is in die hat en soos flintie se spuitpoep het dit by my vasgesteek.  net soos wat julle seker ook kan sien my keyboard weier om capitals te doen.  EK KAN OF ALLES SO TIK of alles kan so lyk, of as ek lus is vir baie pt, elke nou en dan my caps lock aansit en na die capital weer afsit.  nee wat, poespas

kom ons verduidelik eers die woord:  ‘n deurmekaarspul, is wat dit beteken. 

het so baie om julle te vertel en ek belowe ek gaan opvang, maar dit sal moet wag tot more.  ek het net gedink dat dit gepas sal wees om vir julle te laat weet dat ek nie in ‘n totale depressie in gegaan het na my laaste post nie, en daar is nie ‘n beter manier as met poespas nie.

ek sal more opvang met al die stories: hospitaal en doktors, sopkombuise (of die lack daarvan), master jim en valentines day, meetings, staff issues, ‘n wonderlike man, familie wat ek 11 jaar laas gesien het, en nog baie meer.

lekker slaap almal, ek lees nog gelowig elke dag en mis julle almal baie!

ps. hopelik werk die keyboard more ook beter!

Advertisements

Author: nanuschka

I am a free spirit born in the Free State, 20 years to late. I am Ying and Yang. I am the girl next door who prefers daisies and peace rallies, but can just as easily rock at a rally. I love all things Latin and am sure that in my previous life (if that existed) I was Spanish. The dark side of me, however, tells me that I lived in Mother Russia. On a quest to find my happy-ever-after, I am in constant search of answers to all things that makes us human. What we do and, more importantly, why we do it. I hope you enjoy my rambles and would love to hear from you!

1 thought on “poespas (hat)”

  1. Nanuschka! moet asse-flippen-blief tog nooir weer so lank stilbly nie——- dis net Flinti en ek wat dit durf waag 😆
    Het gedog jy’t genoeg gehad van die blogging storie, en het maar gehoop ek’s verkeerd?
    Goed om weer van jou te hoor! Wat’s die storie van dokters en hospitale en allerhande scary goed?
    En moet asb NIKS uitlaat oor Master Jim en V-day nie—— ons wil ALLES hoor, OK?

Say something, you know you want to!

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s